Onluste: Patel ‘moet nog geld vra’

akkreditasie
Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging.
Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging.

Julie se plundertogte in KwaZulu-Natal en Gauteng gaan ’n langdurige effek op die ekonomie hê en tot nog werkverliese lei, het die parlement se portefeuljekomitee oor handel en nywerheid bevind.

Die komitee beveel in ’n verslag oor sy besoek aan die geplunderde gebiede aan dat Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, vir Enoch Godongwana, minister van finansies, vra of daar nog staatsgeld is wat toegeken kan word om ondernemings te help wat weens die onrus nood beleef.

Die komitee vra ook dat die staatsbeheerde onluste-versekeraar Sasria werk daarvan maak om eise vinniger uit te betaal. Vertraging in die verwerking van eise het ’n wesenlike invloed op ondernemings se vermoë om te herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos