Ons soek ’n BMW – maar ry ’n Hilux-bakkie

akkreditasie
Suid-Afrikaners is gretig om tweedehandse motors aan te skaf, maar watter een kraai koning?
Suid-Afrikaners is gretig om tweedehandse motors aan te skaf, maar watter een kraai koning?

Ons almal ken mos Suid-Afrikaners se gunstelingmotors, of hoe? Volgens AutoTrader is daar egter ’n groot verskil tussen waarna Suid-Afrikaners smag en die gebruikte motors wat hulle uiteindelik aanskaf.

AutoTrader het vandeesweek sy jongste motorhandelverslag uitgereik, wat wys na watter motors Suid-Afrikaners aanlyn soek, op watter motoradvertensies hulle klik, en waaroor hulle uiteindelik navraag doen op een van die grootste webwerwe vir gebruikte motors in die land.

Die verslag dui op ’n interessante verskynsel: Suid-Afrikaners is baie geneig om te soek na motors wat nie in die top-tien-verkopers beland nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos