Oorlog: Rusland nou amptelik ’n wanbetaler van skuld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Russiese militêre parade op 9 Mei vanjaar in St. Pietersburg op die 77ste herdenking van die oorwinning oor Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog. Rusland het ’n uitgeworpene op die wêreldverhoog geword sedert sy inval in Oekraïne in Februarie en het nou vir die eerste keer in meer as 100 jaar op buitelandse skuld wanbetaal.  Foto: Getty Images
’n Russiese militêre parade op 9 Mei vanjaar in St. Pietersburg op die 77ste herdenking van die oorwinning oor Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog. Rusland het ’n uitgeworpene op die wêreldverhoog geword sedert sy inval in Oekraïne in Februarie en het nou vir die eerste keer in meer as 100 jaar op buitelandse skuld wanbetaal. Foto: Getty Images

Rusland het amptelik rentebetalings op buitelandse staatskuld gemis en is nou vir die eerste keer in meer as 100 jaar ’n wanbetaler.

Rusland het Sondag die spertyd gemis om $100 miljoen se rente aan sy buitelandse krediteure te betaal.

Dit is die eerste keer dat Rusland wanbetaal op buitelandse staatskuld sedert 1918 toe die Bolsjewiste onder Wladimir Lenin Rusland se skuld uit die Tsaristiese era gerepudieer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 43/2
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 291/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 122/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos