Opeenhopings by hawens kan Kersinkopies beduiwel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ‘Ever Given’ het vroeër vanjaar byna ’n week in die Suez-kanaal vasgesit en groot opeenhopings van vragskepe veroorsaak. Foto: Reuters
Die ‘Ever Given’ het vroeër vanjaar byna ’n week in die Suez-kanaal vasgesit en groot opeenhopings van vragskepe veroorsaak. Foto: Reuters

Hawens wêreldwyd sukkel steeds met groot opeenhopings van vragte en teleurstelling wag dalk op miljoene wat wil inkopies doen vir die feesseisoen.

Die probleme by hawens kan aan maatskappye se winste vreet en op die duur veroorsaak dat verbruikers meer vir goedere moet betaal.

Tropiese storms in Asië plaas ook meer druk op die infrastruktuur van hawens en die uitkringeffek word wêreldwyd gevoel in die skeepsbedryf wat vanjaar reeds talle uitdagings moes trotseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos