Passasierskip weer op pad, afklim in Kaapstad verbied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duitsland se reisverbod teen Suid-Afrika verhoed passasiers op die ‘MS Europa’ om by Kaapstad af te klim.  Foto: Jaco Marais
Duitsland se reisverbod teen Suid-Afrika verhoed passasiers op die ‘MS Europa’ om by Kaapstad af te klim. Foto: Jaco Marais

Broodnodige geld wat internasionale toeriste van ’n passasierskip in Kaapstad sou bestee, is vir die provinsie en die land se toerismebedryf verlore.

Passasiers aan boord van die MS Europa, wat in die Kaapstad-hawe vasgemeer is, mag steeds nie Kaapstad en die Wes-Kaap verken nie.

Die passasierskip het Dinsdagoggend vanaf Namibië in Suid-Afrika aangekom, maar weens Duitsland se reisverbod teen Suid-Afrika mag passasiers nie die skip verlaat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 208/7
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 208/7
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos