Pick n Pay moet betaal ná valhek op vrou se kop toemaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.
Ter illustrasie.

Die supermarkreus Pick n Pay moet 60% van ’n klant se skade betaal nadat ’n valhek by een van sy hipermarkte haar kop met die afkomslag getref het.

Cherylene Sarah Pillay en Geraldine Leach se koppe is albei deur ’n valhek op die parkeerterrein van die Pick n Pay-hipermark in Durban-Noord getref toe hulle ná hul inkopies na Leach se motor gestap het.

Pillay het in die Durbanse landdroshof ’n eis teen Pick n Pay Retailers ingestel, maar die eis verloor. Die landdroshof het bevind sy het nie bewys dis die valhek wat haar beseer het nie, of dat die winkelgroep nalatig was nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,781.12
-0.1%
Silwer
24.15
-0.6%
Palladium
1,995.50
-3.7%
Platinum
1,046.00
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos