Rand kan verswak as verwagting oor Fed se rentekoers reg is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rand het Woensdagoggend rondom R16,90 teenoor die dollar rondgedobber in afwagting op die aankondiging oor rentekoerse in Amerika.
Die rand het Woensdagoggend rondom R16,90 teenoor die dollar rondgedobber in afwagting op die aankondiging oor rentekoerse in Amerika.

Die rand het Woensdagoggend rondom R16,90 teenoor die dollar rondgedobber in afwagting op die aankondiging laataand oor rentekoerse in Amerika deur die Federale Reserweraad.

Amerika en ander lande sukkel met hoë inflasie, wat met hoër rentekoerse in toom gehou moet word. Daar word wyd verwag die Fed gaan die rentekoers daar met 75 basispunte verhoog.

RMB sê in ’n nuusbrief beleggers gaan egter grootliks daarop fokus of die Fed dalk in September stadiger gaan beweeg met ’n verhoging van 50 basispunte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos