Deel

Rand sterker ná inflasie in Amerika beter vertoon

akkreditasie
Die rand het versterk omdat dit lyk asof die einde van rentekoersstygings in die VSA dalk nader kom.
Die rand het versterk omdat dit lyk asof die einde van rentekoersstygings in die VSA dalk nader kom.

Die rand het die afgelope ses dae versterk nadat die geldeenheid sy swakste punt van R18,42 in die afgelope jaar vroeg in November behaal het.

“Die rand het veral die afgelope twee dae, ná vyf maande in die wildernis, baie van sy verlore grond herwin,” sê Nicky Weimar, ekonoom van Nedbank, in ’n ontleding.

“Die herstel is meegebring deur die laer as verwagte Amerikaanse inflasiesyfer vir Oktober, wat die siening versterk het dat die rentekoerse daar nie veel verder of vir veel langer gaan styg om die inflasieteiken tot 2% terug te bring nie. Gevolglik het risiko-aptyt herstel, die dollar het verswak, en die rand en geldeenhede van ander ontluikende markte se ekonomieë het versterk.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos