Deel

Rand swakker ná 1ste tekort op lopende rekening in 7 kwartale

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rand het Dinsdag noemenswaardig teenoor die dollar verswak.  Foto: Getty Images
Die rand het Dinsdag noemenswaardig teenoor die dollar verswak. Foto: Getty Images

Die rand het Donderdag in ’n stadium met 23c of 1,3% tot R17,50 teenoor die dollar verswak nadat Suid-Afrika vir die eerste keer in sewe kwartale agtereenvolgens ’n tekort op sy lopende rekening getoon het.

Die rentekoersverhoging van die sentrale bank van Europa met 75 basispunte het ook verder druk op die rand geplaas.

Die besluit is om 14:15 aangekondig, waarna die rand nog ’n paar sente verswak het. Dit was nadat dit verswak het toe die inligting oor die tekort op die lopende rekening uitgereik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 349/6
Ireland 0
Rand - Dollar
18.50
-0.5%
Rand - Pond
22.67
-1.3%
Rand - Euro
19.85
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.43
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Platinum
981.65
+1.4%
Palladium
1,403.73
-0.6%
Goud
1,969.04
-1.0%
Silwer
22.39
-0.9%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos