Reisverbod: Toerisme werk dag en nag om dit om te keer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wyn is die week aan passasiers van die ‘MS Europa’ gegee nadat Duitsland se reisverbod hulle gekeer het om Kaapstad en die Wes-Kaap te verken. Wrenelle Stander (Wesgro), Jean Naudé, uitvoerende hoof van Groot Constantia, Dag Dvergastein, kaptein van die ‘MS Europa’, en David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede.
Wyn is die week aan passasiers van die ‘MS Europa’ gegee nadat Duitsland se reisverbod hulle gekeer het om Kaapstad en die Wes-Kaap te verken. Wrenelle Stander (Wesgro), Jean Naudé, uitvoerende hoof van Groot Constantia, Dag Dvergastein, kaptein van die ‘MS Europa’, en David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede.

Die lesse en ondervinding wat die plaaslike toerismebedryf opgedoen het in sy pogings om Suid-Afrika van die Britse rooilys af te kry, gaan veral nou weer goed te pas kom.

Dit was Donderdag een van die boodskappe oor hoe die bedryf die impak van die wydverspreide reisverbod teen Suid-Afrika gaan aanpak.

David Frost, uitvoerende hoof van Suid-Afrikaanse Toerismedienstevereniging (Satsa), sê mense in die bedryf moenie nou moed opgee nie. Daar is klaar planne op die tafel om Suid-Afrika weer oopgestel te kry vir belangrike toerismemarkte soos Brittanje.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.18
+0.4%
Rand - Pond
20.52
+0.4%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,830.44
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,359.00
+7.1%
Platinum
1,047.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos