Deel

Rekord-aantal skepe in 2021 in Suez ten spyte van skip wat vassit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ‘Ever Given’ het in ’n deel van die Suez-kanaal vasgesit wat maar net 200 m wyd is terwyl die skip 400 m lank is.  Foto: Reuters
Die ‘Ever Given’ het in ’n deel van die Suez-kanaal vasgesit wat maar net 200 m wyd is terwyl die skip 400 m lank is. Foto: Reuters

Meer skepe as ooit vantevore het verlede jaar deur die Suez-kanaal gevaar.

Die 20 694 skepe wat in 2021 deur die kanaal is, is ’n rekord, volgens Osama Rabie, voorsitter van die Suez-kanaalowerheid (SCA).

Die nuwe rekord is behaal ten spyte van die drama toe die 400 m lange Ever Given verlede jaar groot opeenhopings en blokkasies veroorsaak het toe dit in die kanaal vasgesit het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Club Triranga 137/7
BDMTCC 141/4
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 349/6
Ireland 0
Rand - Dollar
18.51
-0.6%
Rand - Pond
22.68
-1.4%
Rand - Euro
19.84
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.43
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Platinum
979.50
+1.1%
Palladium
1,389.08
-1.6%
Goud
1,969.52
-1.0%
Silwer
22.39
-0.9%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,608
+2.4%
Alle aandele
74,109
+2.2%
Hulpbronne 10
65,485
+4.1%
Industriële 25
99,465
+2.5%
Finansiële 15
15,059
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos