Rentebesluit is kopseer ná dié inflasiesyfer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika staan op die vooraand van ’n siklus rentekoersstygings. Grafika: iStock
Suid-Afrika staan op die vooraand van ’n siklus rentekoersstygings. Grafika: iStock

Die wysheid van Salomo, en dalk ’n goeie skoot geluk ook.

Dís wat Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, en die ander vier lede van die monetêrebeleidskomitee (MBK) sal nodig hê wanneer hulle op 18 November oor die rentekoers besluit.

Die rentekoers is onveranderd sedert Julie 2020, toe dit verlaag is, maar die Reserwebank waarsku al van November 2020 af dat die volgende beweging in die rentekoers hoër gaan wees omdat inflasie aan die styg is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos