Rentekoers: Hoekom jy dalk nié goeie nuus kry

akkreditasie
Geeneen van die 36 deelnemers aan Ekonoom van die Jaar verwag die rentekoers gaan daal nie. Grafika: iStock
Geeneen van die 36 deelnemers aan Ekonoom van die Jaar verwag die rentekoers gaan daal nie. Grafika: iStock
iStock

Die hoogste styging in die inflasiekoers in 13 jaar gaan waarskynlik nie die wiele by die Reserwebank laat spin nie.

Nicky Weimar en Candice Reddy van Nedbank se ekonomiese eenheid sê die styging van 1,2 persentasiepunt – van 3,2% in Maart tot 4,4% in April – bly binne die verwagting van die Reserwebank en sal dus nie op sigself lei tot ’n verhoging in die rentekoers nie.

Die sentrale bank se monetêrebeleidskomitee (MBK) beraadslaag op die oomblik oor die rentekoers, wat Donderdag net ná 15:00 aangekondig word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.47
+0.5%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,782.66
-0.6%
Silwer
22.78
-1.6%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
950.97
-0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos