Rentekoers styg die 1ste keer in 3 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika staan op die vooraand van ’n siklus rentekoersstygings. Grafika: iStock
Suid-Afrika staan op die vooraand van ’n siklus rentekoersstygings. Grafika: iStock

Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het Donderdag aangekondig dat die rentekoers met 0,25 van ’n persentasiepunt verhoog word.

Dit is die eerste verhoging sedert November 2018. In 2019 het die rentekoers onveranderd gebly en in 2020 is dit met drie persentasiepunte verlaag.

Drie van die vyf lede van die monetêrebeleidskomitee (MBK) het die besluit ondersteun. Die ander twee wou die koers steeds onveranderd laat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.20
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.40
-0.1%
Silwer
24.50
+1.4%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,044.50
+1.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos