Deel

Rentekoers verhoog, met skokimpak van beurtkrag uitgestippel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rentekoers is die agtste agtereenvolgende sitting van die monetêrebeleidskomitee verhoog. Grafika: iStock
Die rentekoers is die agtste agtereenvolgende sitting van die monetêrebeleidskomitee verhoog. Grafika: iStock

Die enorme impak van beurtkrag op die Suid-Afrikaanse ekonomie het die Reserwebank genoop om die rentekoers met net 25 basispunte te verhoog en nie met 50 basispunte soos die meeste ekonome verwag het nie.

Dit bring die repokoers op 7,25% te staan en die prima rentekoers van banke op 10,75%.

Drie lede van die monetêrebeleidskomitee het vir die verhoging van 25 basispunte gestem en twee het gemeen dit moet 50 basispunte wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.26
+0.8%
Rand - Euro
19.66
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.12
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
982.02
-0.3%
Palladium
1,426.88
-1.1%
Goud
1,993.75
+1.2%
Silwer
23.12
+0.6%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos