Rentekoers wéér met 75 basispunte verhoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skerp stygings in die prys van kos, krag, brandstof en dienste gaan deur die stygende rentekoers vererger word, veral vir mense met baie skuld. Foto: Pixabay
Skerp stygings in die prys van kos, krag, brandstof en dienste gaan deur die stygende rentekoers vererger word, veral vir mense met baie skuld. Foto: Pixabay

Soos alom verwag is, het die Reserwebank Donderdag die rentekoers vir die sewende agtereenvolgende sitting van die monetêrebeleidskomitee (MBK) verhoog, weer met 75 basispunte.

Dis ook in Julie en September met 75 basispunte verhoog.

Dit bring die bank se repokoers op 7% te staan en die prima rentekoers van banke op 10,5%. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
-0.1%
Rand - Pond
20.63
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,751.70
-0.4%
Silwer
21.23
-1.0%
Palladium
1,853.50
-0.2%
Platinum
978.01
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos