Roelof Botha: Die Reserwebank is die kluts kwyt!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Reserwebank se kantoor in Pretoria.
Die Reserwebank se kantoor in Pretoria.

Dit is verstommend om die oorwegend neutrale kommentaar op die jongste rentekoersverhoging deur die Reserwebank gade te slaan, met sommige menings wat selfs positief op dié onsinnige stap gereageer het.

Die Reserwebank het die rentekoers met 75 basispunte verhoog. Die prima rentekoers van banke beloop nou 9,75%.

Mense met wesenlike geldmarkbeleggings sal natuurlik in hul noppies wees met die hoër rentekoerse, maar dit voorspel niks goeds vir ekonomiese groei en die dringende behoefte aan werkskepping nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 60/2
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 67/2
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.32
+0.8%
Rand - Euro
18.28
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,798.85
-0.2%
Silwer
22.66
-0.4%
Palladium
1,917.50
-1.4%
Platinum
1,032.23
-1.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,284
-0.9%
Alle aandele
74,412
-0.8%
Hulpbronne 10
73,822
-2.9%
Industriële 25
91,810
-0.4%
Finansiële 15
15,454
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos