SA het 18 maande om gate vir geldwassery, terreur toe te stop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Terroriste word dikwels deur buitelandse instellings gefinansier. Foto: Getty Images
Terroriste word dikwels deur buitelandse instellings gefinansier. Foto: Getty Images

Die regering moet binne 18 maande werk maak daarvan om die groot gate toe te stop wat gevind is in sy pogings om geldwassery en die finansiering van terreur te bestry.

Die internasionale waghond oor geldwassery en die finansiering van terroriste, die internasionale finansiële aksietaakmag (FATF), het onlangs ’n verslag uitgereik oor die stelsels wat Suid-Afrika in plek het om die euwels te bekamp.

Die FATF is ’n internasionale liggaam wat beleidstelling en standaarde vir die bestryding van geldwassery, finansiering van terroriste en die finansiering van wapens van massa-vernietiging bevorder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.7%
Rand - Pond
20.18
+0.3%
Rand - Euro
17.06
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,777.11
+0.6%
Silwer
23.56
+1.5%
Palladium
2,053.62
+2.0%
Platinum
1,055.00
+1.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos