Deel

SA klop nie aan by IMF (nog nie)

akkreditasie
Die logo van die IMF by sy hoofkantoor in Washington. Foto: Reuters
Die logo van die IMF by sy hoofkantoor in Washington. Foto: Reuters

Die tesourie bekyk “alle opsies” om Suid-Afrika se beleidsrespons op die Covid-19-pandemie te finansier en dit kan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) insluit, maar ons het nog nie aan dié deur gaan klop nie.

Volgens die IMF het sowat 20 ontwikkelende lande die afgelope twee weke vir nood-finansiering gevra om skerp toenames in staatsbesteding en skerp dalings in staatsinkomste gedurende die noodsituasie te help finansier.

Gediminas Vilkas, senior kommunikasiebeampte van die IMF, het gesê Suid-Afrika was nie onder dié lande nie, hoewel die IMF verwag dat nog sowat tien lande in die volgende paar dae hulp kan kom vra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.55
-0.8%
Rand - Pond
22.73
-1.6%
Rand - Euro
19.89
-1.0%
Rand - Aus dollar
12.46
-1.4%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
983.12
+1.5%
Palladium
1,406.45
-0.4%
Goud
1,970.93
-0.9%
Silwer
22.45
-0.7%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos