Sakesektor wil SA al in Junie op vlak 2 hê

akkreditasie
Cosatu is Suid-Afrika se grootste vakverbond.Foto: Getty Images
Cosatu is Suid-Afrika se grootste vakverbond.Foto: Getty Images

Vóór einde Mei beteken nie die land gaan die week al na vlak 3 verskuif nie, maar die land kan wel vandeesweek detail oor regulasies vir vlak 3 verwag, meen Matthew Parks, parlementêre koördineerder van die vakverbond Cosatu. 

Parks het uitgewei oor wat Vrydag by die Nedlac-vergadering gebeur het, waar pres. Cyril Ramaphosa terugvoering gegee het aan arbeid, die sakebedryf en gemeenskappe oor die vordering wat die regering maak om Covid-19 te bekamp en om na vlak 3 te beweeg.

Ramaphosa het ná dié vergadering gesê hy is optimisties dat Suid-Afrika vóór einde Mei na vlak 3 van die staat van inperking sal kan skuif.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos