SEB ‘maak swart mense armer’ sê DA-LP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa (middel) op 20 Julie vanjaar saam met Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging (heel regs), by die opening van die eerste konferensie vir swart nyweraars en uitvoerders wat in die Sandton Internasionale Konferensiesentrum in Johannesburg gehou is.  Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa (middel) op 20 Julie vanjaar saam met Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging (heel regs), by die opening van die eerste konferensie vir swart nyweraars en uitvoerders wat in die Sandton Internasionale Konferensiesentrum in Johannesburg gehou is. Foto: GCIS

Swart mense is volgens ’n DA-LP “nou armer as ooit tevore”, maar die ANC hou vol swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is suksesvol.

Dean Macpherson het Woensdagaand in ’n gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering aan Nomalungelo Gina, adjunkminister van handel, nywerheid en mededinging, gesê swart mense het sedert die ANC aan bewind gekom het, al hoe meer verarm.

Volgens Macpherson is die omstrede toepassing van onder meer SEB- en lokaliseringsbeleid regstreeks verantwoordelik vir die verryking van ’n paar ten koste van die meerderheid swart mense.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 249/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 111/8
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 166/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 134/2
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.21
-0.4%
Rand - Pond
20.94
+0.0%
Rand - Euro
18.07
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,782.82
-0.2%
Silwer
22.70
-0.1%
Palladium
1,855.00
+0.1%
Platinum
1,009.00
+0.3%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,001
+0.2%
Alle aandele
74,131
+0.2%
Hulpbronne 10
72,949
-0.4%
Industriële 25
91,443
+0.7%
Finansiële 15
15,566
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos