Só wil Valke, Jan Taks korruptes vasvat om gryslys te vermy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.  Foto: Deon Raath
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Foto: Deon Raath

Die belangrikste instellings vir die bekamping van korrupsie en staatskaping in die land het ’n “geskiedkundige werksessie” gehou om samewerking te versterk om die partye wat staatsgeld misbruik aan die pen te laat ry.

Dit was aan die vooraand van ’n sperdatum in Oktober vir die land om terugvoering te gee aan die Internasionale Finansiële Aksietaakmag (FATF), die internasionale waghond oor geldwassery en die finansiering van terrorisme, om groot gate hiermee toe te stop.

Die FATF sal in Februarie 2023 besluit of Suid-Afrika op grond van sy terugvoering op ’n gryslys geplaas moet word van lande wat groot gebreke het in hul stelsels om geldwassery en die finansiering van terrorisme te bekamp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.2%
Rand - Pond
19.86
+0.4%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,663.15
+0.1%
Silwer
18.97
+0.8%
Palladium
2,191.48
-0.6%
Platinum
862.95
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,301
+0.7%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
59,676
-0.2%
Industriële 25
77,230
+0.6%
Finansiële 15
13,918
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos