Solidariteitsfonds dryf inent-veldtog om ‘ekonomie oop te hou’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Gesondheidswerker dien ’n inenting toe tydens die inentingsveldtog.
’n Gesondheidswerker dien ’n inenting toe tydens die inentingsveldtog.

Soos wat die vyfde vlaag van die koronaviruspandemie dreig, is die regering se Solidariteitsfonds vasbeslote om met sy laaste geld te verseker dat soveel as moontlik mense ingeënt word.

Die fonds het Woensdag in ’n verklaring gesê dat hy nou met die finale fase van sy inentingsveldtog begin om te verseker dat die persentasie van die bevolking wat ten volle ingeënt is, begin styg. Dis tans net 30%.

Volgens die fonds is dít broodnodig ten einde die ekonomie oop te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,745.99
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,124.00
-1.6%
Platinum
895.04
-2.1%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos