Staatsamptenare oorweeg steeds staking ná 3%-aanbod

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thulas Nxesi, waarnemende minister van staatsdiens en administrasie.  Foto: Argief
Thulas Nxesi, waarnemende minister van staatsdiens en administrasie. Foto: Argief

Baie staatsamptenare oorweeg steeds ’n staking nadat hul grootste vakbond amptelik die staat se loonverhoging van 3% van die hand gewys het.

Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA), wat sowat 235 000 uit die 1,3 miljoen staatsamptenare verteenwoordig, sê hy is deur sy lede opdrag gegee om die aanbod te verwerp, “aangesien dit nie die werklikheid soos verhoogde rentekoerse en skerp stygings in lewenskoste in ag neem nie”.

Die staat het ’n loonverhoging van 3% aangebied, wat terugwerkend van 1 April sal geld en die voortsetting van ’n maandelikse kontantbetaling tot einde Maart 2023.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 124/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 137/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.34
+0.7%
Rand - Euro
18.30
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,798.60
-0.3%
Silwer
22.68
-0.3%
Palladium
1,917.73
-1.4%
Platinum
1,026.99
-1.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,347
-0.8%
Alle aandele
74,444
-0.8%
Hulpbronne 10
73,901
-2.8%
Industriële 25
91,844
-0.4%
Finansiële 15
15,468
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos