Steun vir Brittanje se premier, Tories, tuimel erg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Britse eerste minister, Liz Truss, en die minister van finansies, Kwasi Kwarteng. Foto: Reuters
Die Britse eerste minister, Liz Truss, en die minister van finansies, Kwasi Kwarteng. Foto: Reuters

Twee voorblaaie van die finansiële nuustydskrif The Economist, net drie weke uitmekaar, skets een weergawe van Liz Truss se premierskap van Brittanje tot dusver: “Can Liz Truss fix Britain?” het die tydskrif op 6 September gevra. Dié week, by ’n illustrasie van Truss en haar minister van finansies, Kwasi Kwarteng, in ’n sinkende skip, was die opskrif: “How not to run a country”.

Markte én steun vir Truss se Konserwatiewe Party het só skouspelagtig dog onelegant geduik ná Kwarteng se aankondiging van £45 miljard se belastingbesnoeiing dat dit as die swakste begin van ’n nuwe regering in menseheugenis beskryf is, ’n ongedwonge krisis deur hul eie toedoen.

Die ander weergawe, dié van Truss en Kwarteng en hul ondersteuners, is dat die markte oorreageer het op ’n noodsaaklike en dapper ingryping.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.68
+0.3%
Rand - Euro
17.81
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,757.04
-0.1%
Silwer
21.39
-0.3%
Palladium
1,849.50
-0.4%
Platinum
988.50
+0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,717
-0.1%
Alle aandele
73,111
-0.1%
Hulpbronne 10
70,707
-1.0%
Industriële 25
87,887
+0.6%
Finansiële 15
16,328
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos