Tekort aan vaardighede belemmer werkskepping

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die Nasionale Beplanningskommissie (NBK) het onlangs 'n werksessie oor indiensnemingscenario’s gehou, terwyl die Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en Arbeidsraad (Nedlac) en die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) se jaarkongresse ook onlangs plaasgevind het. Die drie geleenthede is grootliks 'n hersirkulasie van gesprekke omrede dieselfde sake-, arbeids- en regeringsinstellings lede van dié forums is.

Tydens die Beplanningskommissie se werksessie is deelnemers in vier groepe verdeel met die opdrag om die topdrie-aangeleenthede te identifiseer wat die hoof gebied moet word om nader aan die Nasionale Ontwikkelingsplan se onbereikbare teiken van 'n 6%-werkloosheidskoers teen 2030 te kom.

Dit is nie 'n verrassing dat die meeste groepe die kragkrisis, gebrekkige ekonomiese groei, korrupsie, beleidsonsekerheid en gebrekkige implementering as kwessies geïdentifiseer het nie. Maar die een aspek wat op elke groep se lysie was, is die vaardigheidskrisis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.68
+0.3%
Rand - Euro
17.81
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,757.04
-0.1%
Silwer
21.39
-0.3%
Palladium
1,849.50
-0.4%
Platinum
988.50
+0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,717
-0.1%
Alle aandele
73,111
-0.1%
Hulpbronne 10
70,707
-1.0%
Industriële 25
87,887
+0.6%
Finansiële 15
16,328
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos