Tesourie het ’n regrukplan vir Standerton

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Tutuka-kragstasie naby Standerton in Mpumalanaga. Die kragstasie se eerste kragopwekkingseenheid is in 1985 in bedryf geneem en die tweede een in 1990. Foto: Verskaf
Die Tutuka-kragstasie naby Standerton in Mpumalanaga. Die kragstasie se eerste kragopwekkingseenheid is in 1985 in bedryf geneem en die tweede een in 1990. Foto: Verskaf

Die nasionale tesourie het ’n finansiële herstelplan vir die Lekwa-munisipaliteit gepubliseer.

’n Moniteringskomitee en ’n taakspan word aangestel om die sukkelende munisipaliteit van Standerton aan die Vaalrivier te help regruk.

Dit volg op die hofbevel wat die pluimveeprodusent Astral Foods vroeër vanjaar verkry het wat die tesourie dwing om die herstelplan op te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos