Daling in besoekers van meer as 60%

akkreditasie
Die V&A Waterfront in Kaapstad met Tafelberg op die agtergrond.  Foto: Getty Images
Die V&A Waterfront in Kaapstad met Tafelberg op die agtergrond. Foto: Getty Images

Byna al die groot toeristetrekpleisters in die Wes-Kaap het ’n daling in besoekers van meer as 60% in die piekseisoen ervaar, luidens data vir Desember wat die provinsiale regering bekend gemaak het.

David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, het Maandag gesê die toerismebedryf is hard getref deur die koronaviruspandemie en die gevolglike inperkings.

Hy sê in ’n verklaring hy gaan aan die nasionale minister van toerisme skryf om te eis dat beperkings soos die aandklokreël, die sluiting van strande en verbod op drankverkope in restaurante, wynplase en soortgelyke ondernemings, onmiddellik verslap word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos