‘Toerisme sal nie gou herstel’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Sonsondergang aan die grens tussen die Vrystaat en Gauteng. Baie meer kan gedoen word om toerisme na die Suid-Afrikaanse platteland en meer afgeleë gebiede aan te moedig, sê Tshifhiwa Tshivhengwa, uitvoerende hoof van die Toerismesakeraad van Suid-Afrika. Foto: George Stroebel
’n Sonsondergang aan die grens tussen die Vrystaat en Gauteng. Baie meer kan gedoen word om toerisme na die Suid-Afrikaanse platteland en meer afgeleë gebiede aan te moedig, sê Tshifhiwa Tshivhengwa, uitvoerende hoof van die Toerismesakeraad van Suid-Afrika. Foto: George Stroebel

Toerisme in Suid-Afrika sal eers oor drie jaar tot die vlak van voor Covid-19 herstel, selfs al word Suid-Afrika nou van Brittanje se rooilys verwyder, sê ’n toerismekenner.

“Die verwoesting in die toerismebedryf duur voort,” het Tshifhiwa Tshivhengwa, uitvoerende hoof van die Toerismesakeraad van Suid-Afrika (TBCSA), Donderdag op ’n webinaar van die Vryemarkstigting gesê.

Hy het syfers aangehaal van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) wat raam die hele toerismewaardeketting het in 2020 ’n inkomsteverlies van R160 miljard gely. “Dis baie geld vir ’n bedryf wat sowat R400 miljard werd is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 101/6
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,780.81
-0.1%
Silwer
24.17
-0.7%
Palladium
2,009.00
-2.8%
Platinum
1,050.61
-0.1%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos