Toerismefonds vir swart sakelui in grondwethof getoets

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lindiwe Sisulu, nuwe minister van toerisme. Foto: GCIS
Lindiwe Sisulu, nuwe minister van toerisme. Foto: GCIS

Die departement van toerisme gaan die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) nou in die konstitusionele hof probeer verdedig.

Dit kom nadat die regering in September ’n opstopper in die appèlhof in Bloemfontein gekry het toe dié fonds onwettig verklaar is.

Solidariteit en AfriForum, wat die fonds namens hul lede en die toerismebedryf as geheel aangevat het, sê hulle sit oorgehaal om die stryd verder te vat en dit in die hoogste hof van die land te beveg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.4%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+1.6%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,772.16
-0.6%
Silwer
22.33
+0.0%
Palladium
1,754.50
+0.5%
Platinum
940.50
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,450
-0.5%
Alle aandele
70,956
-0.3%
Hulpbronne 10
67,429
-0.6%
Industriële 25
93,599
-0.4%
Finansiële 15
13,870
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos