Vakbond wil Jan Taks tot stilstand dwing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Foto: William Horne
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Foto: William Horne

Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het ’n dringende vergadering met vakbonde versoek, wat Donderdag gehou gaan word.

Dit volg nadat twee vakbonde wie se lede by die SAID werk, aangedui het hulle beplan ’n staking by die inkomstediens ná ’n dooiepunt in loononderhandelings.

Nehawu se staking sal op Woensdag 25 Mei begin, en dit sal alle bedrywighede by die SAID stopsit. Daar sal geen dienslewering wees nie, het Zola Saphetha, hoofsekretaris van die vakbond, Dinsdag op ’n nuuskonferensie gewaarsku. “Ons sal die stelsel onwerkbaar maak. Daar sal geen belastinginvordering wees nie. Daar sal geen dag-tot-dag-bedrywighede wees nie. Ons sal seker maak daar word geen diens aan enigiemand gelewer nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 33/0
besig om te laai... Regstreeks
Italy 119/10
Uganda 122/3
besig om te laai... Regstreeks
Italy 119/10
Uganda 122/3
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 258/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 82/1
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos