Vakbondfokus: Só werk die logika agter vernietigende stakings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die onlangse onwettige staking by Eskom het tot fase 6-beurtkrag gelei.   Foto: William Horne
Die onlangse onwettige staking by Eskom het tot fase 6-beurtkrag gelei. Foto: William Horne

“Ons het by die punt gekom waar vakbonde die land in die rigting van anar­gie dwing,” skryf Theuns Eloff in ’n onlangse Netwerk24-artikel.

In die artikel, “Vakbonde staan tussen SA en ’n beter toekoms”, verwys Eloff veral na die vakbonde NUM en Numsa se onlangse onwettige staking by Eskom wat fase 6-beurtkrag meegebring het. Terwyl Eloff op die ontwrigting en gevolge fokus, is dit ook raadsaam om na die oorsprong van dié soort vernietigende stakings te kyk – die soort waar misdadigheid en intimidasievlakke hoogty vier.

Die ontwrigtende aard van die stakings kan onder meer na die politieke bevrydingstryd van voor 1994 teruggevoer word. Met die destydse verbanning van sekere politieke partye was swart vakbonde die enigste voertuig om politieke brandpunte met werkerskwessies te verbind, en het politieke bevryding as die eerste fase van die vryheidstryd met gewelddadige arbeidsoptrede gepaardgegaan. Met dié kultuur diep ingewortel, is populistiese vakbonde met ’n sosialistiese onderbou steeds in die tweede fase van die vryheidstryd met ekonomiese bevryding van die werkersklas as doel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos