Verkope van nuwe motors stu sakevertroue-indeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sterker motorverkope het die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid se sakevertroue-indeks ’n hupstoot gegee. Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash
Sterker motorverkope het die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid se sakevertroue-indeks ’n hupstoot gegee. Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash

Ondanks die hoë brandstofpryse word al hoe meer nuwe motors in Suid-Afrika verkoop – wat gehelp het om die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid (SAKKN) se sakevertroue-indeks ’n hupstoot te gee.

Die sakevertroue-indeks, gegrond op die stand van 13 ekonomiese veranderlikes, het in Julie met 1,8 indekspunte tot 110,3 gestyg. Dit is 2,6 indekspunte hoër as in die ooreenstemmende maand verlede jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.19
+0.0%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,700.27
+0.0%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,251.99
+1.2%
Platinum
911.00
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos