Verpligte inenting: Sakeliga waarsku oor ‘tirannie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga.
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga.

Die sakeorganisasie Sakeliga waarsku teen ’n stelsel van “permanente liggaamsmonitering” deur die staat wat op tirannie neerkom.

Die Sakeliga het gereageer op die sakegroepering Business for South Africa (B4SA) se beroep op die regering om inenting teen die virus wat Covid-19 veroorsaak, verpligtend vir die hele bevolking te maak.

Piet le Roux en Russell Lamberti, onderskeidelik uitvoerende hoof en hoofekonoom van die Sakeliga, waarsku egter teen ’n algemene stelsel waar gesonde mense “gedurig moet kan bewys dat hulle as gesond genoeg gesertifiseer is” om te kan rondbeweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.3%
Rand - Pond
20.63
+1.1%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,840.10
-0.0%
Silwer
24.52
+1.5%
Palladium
2,048.50
+2.3%
Platinum
1,045.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos