Virgin Atlantic hervat vlugte na Kaapstad voor einde van die jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Virgin Atlantic se vlugte gaan vroeër in Kaapstad land ná ’n aanvanklike besluit om eers volgende jaar vlugte na die Wes-Kaap te hervat.  Foto: Virgin Atlantic
Virgin Atlantic se vlugte gaan vroeër in Kaapstad land ná ’n aanvanklike besluit om eers volgende jaar vlugte na die Wes-Kaap te hervat. Foto: Virgin Atlantic

Virgin Atlantic het besluit om vroeër na die Wes-Kaap te vlieg nadat dié lugdiens aanvanklik gesê het vlugte na die Moederstad sal eers in Januarie hervat word.

Die lugdiens gaan reeds voor die einde van die jaar sy eerste vlug na die Wes-Kaap laat vertrek.

Vanaf 17 Desember sal die lugdiens drie keer per week regstreekse vlugte tussen die Heathrow-lughawe en Kaapstad bied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 2
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos