Vlak 1 bring lig vir restaurante en toerisme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Restaurante en toerisme-ondernemings kry hoop vir die toekoms nadat die land na ’n aangepaste vlak 1 beweeg het.
Restaurante en toerisme-ondernemings kry hoop vir die toekoms nadat die land na ’n aangepaste vlak 1 beweeg het.

Die toerisme- en gasvryheidsbedryf kan nou weer sake doen in ’n omgewing wat finansieel sin maak.

So meen Fedhasa, die bedryfsliggaam vir hotelle, restaurante en toerisme-ondernemings, nadat pres. Cyril Ramaphosa Donderdagaand aangekondig het dat die land na ’n aangepaste vlak 1 skuif.

Dié skuif gee die bedrywe wat sukkel om te oorleef weens die voortdurende veranderende Covid-19-regulasies van die afgelope maande nuwe hoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos