VSA-politici se toutrekkery oor skuldplafon al hoe minder relevant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Joe Biden se administrasie word gevange gehou deur die bakleiery tussen die Demokrate en Republikeine oor die land se skuldvlakke.  Foto: Getty Images
Pres. Joe Biden se administrasie word gevange gehou deur die bakleiery tussen die Demokrate en Republikeine oor die land se skuldvlakke. Foto: Getty Images
Anna Moneymaker/Getty Images

In Augustus 2011 het die Demokratiese Party in Amerika elke moontlike stem in die huis van verteenwoordigers nodig gehad om ’n dooiepunt oor die regering se skuldplafon op te los.

Gabby Giffords, ’n kongreslid van Arizona, is in Januarie van daardie jaar in ’n sluipmoordaanval gewond en het ernstige breinskade opgedoen. Maar teen Augustus het sy uit haar rehabilitasieprogram weggebreek en al die pad na Washington gereis om te gaan stem sodat die skuldplafon verhoog kan word om te keer dat die regering van die magtigste ekonomie in die wêreld sonder geld sit.

Sy en haar man, die oud-ruimtevaarder Mark Kelly, het in ’n TED Talks-video in 2014 vertel hulle meen Gifford se stem het moontlik die deurslag gegee om die skuldplafon verhoog te kry, en sodoende gehelp keer dat die federale regering ’n wanbetaler word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 82/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.01
-0.5%
Rand - Pond
21.25
-0.3%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,771.34
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,797.00
+0.7%
Platinum
947.00
+0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
65,063
+0.8%
Alle aandele
71,525
+0.7%
Hulpbronne 10
68,400
+1.3%
Industriële 25
93,796
+0.1%
Finansiële 15
14,094
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos