Werkloosheid: 11,9 m. mense is sonder werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Al hoe meer mense leef in hul motor of in die skuilte van bushaltes te midde van stygende werkloosheid. Foto: Pixabay
Al hoe meer mense leef in hul motor of in die skuilte van bushaltes te midde van stygende werkloosheid. Foto: Pixabay

Suid-Afrika se werkloosheidskoers het vir die vierde agtereenvolgende kwartaal tot ’n rekord gestyg.

Dit beloop nou 34,4%, dus meer as een uit drie Suid-Afrikaners, het Statistieke Suid-Afrika (SSA) pas bekend gemaak. 

Volgens die kwartaallikse indiensnemingspeiling (QLFS) het 54 000 mense tussen die eerste en tweede kwartaal van 2021 hul werk verloor. Daar is wel 793 000 méér mense met werk as in die tweede kwartaal van 2020, maar dié kwartaal was ’n bloedbad van poste wat weens die vlak 5-inperkings vir die Covid-19-pandemie verlore gegaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos