Werkloosheid skiet die 5de kwartaal op tot rekord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werkloosheid hou aan styg. Foto: Pixabay
Werkloosheid hou aan styg. Foto: Pixabay

Suid-Afrika se werkloosheidskoers het in die derde kwartaal tot 34,9% gestyg.

Dit is die vyfde kwartaal agtereenvolgens dat werkloosheid ’n rekordvlak haal. Dis teenoor 34,4% in die tweede kwartaal.

Uitgebreide werkloosheid het selfs méér gestyg, van 44,4% tot 46,6%, omdat baie mense opgehou het om werk te soek, wys Statistieke Suid-Afrika (SSA) se syfers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.2%
Rand - Pond
20.62
+1.2%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,842.42
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,067.50
+3.2%
Platinum
1,055.07
+2.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos