Wes-Kaap se verwagte groeikoers laer as die nasionale syfer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Maynier, LUR, spreek Donderdag die Wes-Kaapse wetgewer toe. Van links voor is Lorraine Botha, Mireille Wenger en Anton Bredell van die DA. Foto: Verskaf
David Maynier, LUR, spreek Donderdag die Wes-Kaapse wetgewer toe. Van links voor is Lorraine Botha, Mireille Wenger en Anton Bredell van die DA. Foto: Verskaf

Die uitwerking van die Covid-19-pandemie en die inperkingsmaatreëls op die Wes-Kaap se ekonomie word weerspieël in die verwagte groeikoers wat laer as die nasionale syfer is.

So het David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, aan die Wes-Kaapse wetgewer gesê. Volgens hom sal die nasionale ekonomie na raming met 3,6% in 2021 en met 3,4% in 2022 groei.

Die Wes-Kaap se ekonomie gaan na verwagting vanjaar net met 3%, en in 2022 met 4,1% groei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos