Gaan koop ’n skaapboud of bestanddele vir ’n vrugtekoek, want Sondag gaan so ’n bietjie soos Kersfees voel.
Eskom het Vrydagmiddag aangekondig hy voorsien dat daar van 05:00 tot 16:00 geen beurtkrag gaan wees nie.
Dié ongewone vryheid word Dinsdag op die openbare vakansiedag herhaal.