ANC-kernkrag in Durban? DA ‘sal komende ramp keer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die DA in KwaZulu-Natal is erg bekommerd oor planne van die ANC-metro om onder meer kernkrag vir plaaslike energiebehoeftes in te span. Foto: Unsplash
Die DA in KwaZulu-Natal is erg bekommerd oor planne van die ANC-metro om onder meer kernkrag vir plaaslike energiebehoeftes in te span. Foto: Unsplash

Dis “belaglik” en “waansinnig” om te dink eThekwini het die vaardighede om kernkrag te bou en te bestuur.

So maan die DA Donderdag in ’n verklaring waarin hy uitvaar teen die ANC in die Durbanse metro wat beoog om onder meer kernkrag in te span om die metro van Eskom en dus beurtkrag te probeer speen.

Bloomberg het Woensdag berig die metro het amptelike planne bekend gemaak om tot 940 MW se kernkrag te bekom as deel van ’n groter energie-onafhanklikheidsprojek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos