Deel

April se brandstofpryse: Groot vraag is of petrol goedkoper word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ondanks goeie nuus oor April se brandstofpryse, bly dit duurder om dié Paasnaweek weg te gaan as verlede jaar.
Ondanks goeie nuus oor April se brandstofpryse, bly dit duurder om dié Paasnaweek weg te gaan as verlede jaar.

Mense wat dié skoolvakansie of dalk net die Paasnaweek bietjie wegbreek, sal bly wees om te hoor dat petrol waarskynlik nie veel duurder gaan word nie.

Die departement van minerale bronne en energie moet nog aankondig hoe die pryse aangepas word, maar die finale oorverhalings is reeds Vrydag bekend gemaak.

Hoewel oorverhalings op ’n daling in die pryse dui, is daar ’n oorverhaling van minder as 2c per liter op 95-oktaan-petrol en van minder as 4c per liter op 93-oktaan-petrol. Dié oorverhalings is so klein dat dit uitgewis kan word indien die balansfondsheffing verhoog moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 134/3
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.50
-0.1%
Palladium
1,304.28
-4.2%
Goud
1,961.09
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos