Beurtkrag al 34% erger as verlede jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sedert einde Oktober is daar al drie keer fase 4-beurtkrag toegepas. Voor dit was daar laas in Junie een keer fase 4-beurtkrag en voor dit amper 'n jaar vantevore.
Sedert einde Oktober is daar al drie keer fase 4-beurtkrag toegepas. Voor dit was daar laas in Junie een keer fase 4-beurtkrag en voor dit amper 'n jaar vantevore.

Die beurtkrag tot dusver vanjaar is reeds 34% meer as wat verlede jaar voorgekom het.

Dit is nou duidelik uit navorsing deur dr. Jarrad Wright van die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) se energiesentrum presies hoe erg 2021 is wat beurtkrag betref.

’n Nuwe grafiek wat die sentrum met inligting tot Vrydag saamgestel het, toon hoe dié jaar bo die ander uittroon met betrekking tot beurtkrag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos