Beurtkrag dreig wéér – net diesel hou nog die ligte aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Camden-steenkoolkragstasie, gebou in 1967, naby Ermelo in Mpumalanga wat in 2010 ná 20 jaar weer in bedryf gestel is om krag te voorsien. Foto: Eskom
Die Camden-steenkoolkragstasie, gebou in 1967, naby Ermelo in Mpumalanga wat in 2010 ná 20 jaar weer in bedryf gestel is om krag te voorsien. Foto: Eskom

Dit lyk asof beurtkrag binnekort weer die land se voorland kan wees nadat Eskom reeds smelters en myne gevra het om massas kragverbruik te staak. Dit blyk diesel is al wat nou nog die ligte aanhou.

’n Ontleding van Eskom se jongste opwekkingsvermoë wys dat hy erg sukkel om beurtkrag af te weer, slegs ses dae nadat die staatsonderneming sy jongste stel beurtkrag gestaak het.

Eskom het sedert Donderdag verlede week toenemend afhanklik geraak van sy noodkragopwekkingsvermoë om in die land se kragvraag te voorsien. Maar dit is ook nie genoeg nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+1.6%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
17.89
+1.5%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,768.27
-0.8%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,761.57
+0.9%
Platinum
938.00
+0.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos