Beurtkrag: Fase 6 dalk net die begin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beurtkrag in Soweto, Johannesburg. Foto: Gallo Images
Beurtkrag in Soweto, Johannesburg. Foto: Gallo Images

Daar is beslis nou ’n risiko vir fase 8-beurtkrag.

So waarsku Chris Yelland, besturende direkteur van EE Business Intelligence en ’n energiekenner, nadat Eskom Dinsdag die eerste keer sedert Desember 2019 die beurtkrag tot fase 6 verhoog het.

In dié stadium is fase 6 net Dinsdag en Woensdag van 16:00 tot 22:00 van krag. Indien fase 6 voldag ingestel word, beteken dit agt uur beurtkrag per dag, plus die halfuur grasie ná elke sessie waarin beurtkrag afgeskakel word, terwyl fase 8 minstens 12 uur per dag sal beteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.09
-0.4%
Silwer
20.27
-1.5%
Palladium
2,286.28
+1.4%
Platinum
959.25
+1.4%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos