Beurtkrag Donderdagoggend verby, vir eers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Laai jou selfoon, want beurtkrag kan dalk weer op kort kennisgewing ingestel word.
Laai jou selfoon, want beurtkrag kan dalk weer op kort kennisgewing ingestel word.

Eskom het bevestig beurtkrag is vir eers verby soos hy ses dae gelede gesê het. Die beurtkrag word om 05:00 Donderdag opgeskort.

Dit volg nadat die afgelope ses dae van beurtkrag benut is om herstelwerk aan sommige kragstasies te doen en om met sy instandhoudingsprogram voort te gaan.

Hoewel die noodkragopwekkingsreserwes aangevul is, moes Eskom gedurende dié tydperk daarop staatmaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.88
+0.1%
Silwer
24.02
-0.2%
Palladium
1,973.54
+0.3%
Platinum
1,014.04
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos