Beurtkrag: Volslae woede en paniek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beeste teen sononder in die Vrystaat. Die son gaan sak vir landbou as die kragkrisis voortduur en voedselsekerheid nadelig raak, sê Vrystaat Landbou.  Foto: Charles Smith
Beeste teen sononder in die Vrystaat. Die son gaan sak vir landbou as die kragkrisis voortduur en voedselsekerheid nadelig raak, sê Vrystaat Landbou. Foto: Charles Smith

Eskom se beurtkrag bring die land tot op die naaldpunt van anargie.

Die kragmaatskappy is op die nasionale energiereguleerder se openbare sitting oor Eskom se tariefaansoeke vir die volgende twee jaar ernstig berispe oor sy arrogansie om vir tariefverhogings van 32% te vra terwyl hy nie eens krag kan verskaf nie.

Dr. Jack Armour van Vrystaat Landbou het gewaarsku dat beurtkrag tesame met Eskom se tariefverhogings van ver meer as inflasie heeltemal onregverdig is, en ’n reuse-impak sal hê op kosproduksie en die vermoë van die landbou- en ander sektore om werk te skep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos