Beurtkrag word Sondagaand opgeskort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sedert einde Oktober het daar al drie keer fase 4-beurtkrag plaasgevind. Voor dit was daar laas in Junie een keer fase 4-beurtkrag en voor dit amper 'n jaar vantevore.
Sedert einde Oktober het daar al drie keer fase 4-beurtkrag plaasgevind. Voor dit was daar laas in Junie een keer fase 4-beurtkrag en voor dit amper 'n jaar vantevore.

Beurtkrag sal vroeg eindig danksy ’n drastiese verbetering in Eskom se vermoë om krag oor die naweek op te wek.

Eskom sê Sondag in 'n verklaring dat fase 2-beurtkrag wat veronderstel was om tot minstens Maandag om 05:00 te duur, nou Sondag om 21:00 opgeskort sal word.

Die nutsmaatskappy sê hy het sedert Saterdag genoeg noodreserwes opgebou om weer in die land se behoefte aan energie te voldoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.2%
Rand - Pond
20.62
+1.2%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,842.42
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,067.50
+3.2%
Platinum
1,055.07
+2.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos