Brandstof word waarskynlik in Julie met tussen R2,30 en R2,57 per liter duurder.
Die finale onderverhalings vir die oorsigmaand volgens die Sentrale Energiefonds se syfers lyk soos volg:
Die onderverhalings is met hoeveel brandstof duurder sou word gegrond op internasionale brandstofpryse en die rand-dollar-wisselkoers. Die oorsigmaand het Donderdag ten einde geloop.